Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Sleutelwoord Argiewe:Jan Pohl
Dis lekker om te lewe
Dis lekker om te lewe is in 1957 vrygestel.
Kom saam vanaand!
Die eerste musiekblyspel wat in Afrikaans verfilm is.
Skemerdeuntjies
Almuir Botha, ‘n boorling van die Kaap (Brackenfell om presies te wees), is in Kaapse musiekkringe (veral) bekend as heavy-metal kitaarspeler van formaat en blues kenner.
