Kom saam vanaand is in 1949 uitgereik. Dit is die eerste musiekblyspel wat in Afrikaans verfilm is en die regisseur Pierre de Wet se grootse treffer. Die hoofrolle word deur Frederik Burgers, Pierre de Wet, Al Debbo en Hendrik Susan vertolk.