Die eerste musiekblyspel wat in Afrikaans verfilm is.
Sleutelwoord Argiewe:Eugénie Heyns
Pinkie se erfenis
Pinkie se Erfenis is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is.
Geboortegrond
Geboortegrond is ’n Afrikaanse rolprent wat op 30 September 1946 uitgereik is.