Hendrik Susan word gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Hendrik Susan
’n Plan is ’n boerdery
’n Plan is ’n Boerdery is op 28 Mei 1954 vrygestel is.
Altyd in my drome
Altyd in my drome is in 1952 uitgereik.
Alles sal regkom!
Alles sal regkom is in 1951 vrygestel.
Kom saam vanaand!
Die eerste musiekblyspel wat in Afrikaans verfilm is.
Hier’s ons weer
Hier’s ons weer is ’n Afrikaanse rolprent wat in Pretoria verfilm is. Die film van 81 minute is op 1 September 1950 uitgereik. Al Debbo en Frederik Burgers het die hoofrolle vertolk.
#Woordfees Brylcreem, Mozart & Hendrik Susan – ’n musikale kykie na die 50’s
Die 50’s was ’n interessante musikale era wat die klanke van die Crooners, Elvis Presley se rock ’n roll, Maria Callas se opera-arias, asook die kwêla-klanke van Sophiatown ingesluit het.