Bob Dylan hou sy eerste openbare konsert.
Sleutelwoord Argiewe:1950
18 Maart
Die Universiteit van die Vrystaat kom formeel tot stand.
Pebble in the Sky – ‘n mylpaal in wetenskapfiksie
Pebble in the Sky is ’n wetenskapfiksie roman deur Isaac Asimov, oorspronklik gepubliseer in 1950.
Hier’s ons weer
Hier’s ons weer is ’n Afrikaanse rolprent wat in Pretoria verfilm is. Die film van 81 minute is op 1 September 1950 uitgereik. Al Debbo en Frederik Burgers het die hoofrolle vertolk.
Maria Callas 1950s
Maria Callas