In 2012 het Janine Neethling en haar man, Deon Opperman, saamgespan om die eerste volwaardige Afrikaanse oratorium, Die Skepping, op die planke te bring. Deon het die libretto geskryf en Janine het die musiek, vir beide orkes en stem, gekomponeer. Nou het Janine en Deon weer talente saamgespan om spesifiek vir Woordfees 2019 `n nuwe …
Sleutelwoord Argiewe:Dizu Plaatjies
#NAF16 Karoo Moose
Na amper 10 jaar en verskeie toekennings herleef Karoo Moose weer op Grahamstad.