#NAF16 Karoo Moose

Na amper 10 jaar en verskeie toekennings herleef Karoo Moose weer op Grahamstad.

Die oorspronklike rolverdeling is terug vir die magiese verhaal wat afspeel in ’n afgeleë Karoo-dorpie.

Met: Zoleka Helesi, Mdu Kweyama, Bongile Mantsai, Thami Mbongo, Apollo Ntshoko, Chuma Sopotela

Regie en teks: Lara Foot

Musikale regie en lirieke: Bongile Mantsai
Choreografie: Mdu Kweyama
Stel en beligting: Patrick Curtis
Stemafrigter: Lesley Nott Manim
Musiekadviseur: Dizu Plaatjies
Kostuumontwerp en rekwisiete: Koos Marais
Rekwisiete: Henning Lüdeke

Genre: Musiekblyspel
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur 25 minute (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: Graeme College, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 2 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Karoo Moose
#NAF16 Karoo Moose


4

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar