#NAF16 Tshepang

Die skokkende verkragting van ’n baba het destyds aanleiding gegee tot hierdie bekroonde stuk wat weer vanjaar by Grahamstad op die planke is met die oorspronklike rolverdeling.

Tshepang het al die hele wêreld vol getoer en is ook in ander tale vertaal.

Met: Mncedisi Shabangu en Nonceba Constance Didi

Regie en teks: Lara Foot

Stelontwerp: Gerhard Marx
Beligting: Wesley France

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 15 –
Tydsduur: 1 uur 20 minute (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: Graeme College, Grahamstad
Datum: 6 & 7 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Tshepang
#NAF16 Tshepang


4

Lewer kommentaar

Leave a Reply