Een leser kan ‘n toegangskaartjie wen na Gè Sing: Hoor My Lied!  op 23 Augustus 2020 om 17h00.  Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA GE ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP.  Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS GE KOMPETISIE as onderwerp.  Die wenner sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal.  SMS’e kos R1,50 elk.

Besprekings kan by iTickets gedoen word, deur hulle webblad te besoek by www.itickets.co.za

Lewer kommentaar

Leave a Reply