Empatheatre se opwindende en hoogaangeskrewe Isidlamlilo/The Fire Eater, ‘n eenvrou-vertoning met Mpume Mthombeni onder regie van Neil Coppen, kom na die Baxter Flipside van 9 tot 19 April 2025, om 19h30 met matinees om 14h00.
Sleutelwoord Argiewe:Neil Coppen
Isidlamlilo/The Fire Eater
Die bekroonde Isidlamlilo/The Fire Eater is ’n verbysterende solovertoning, aangebied deur die aktrise Mpume Mthombeni en teatermaker Neil Coppen, onder die vaandel van hul bekroonde Empatheatre.
Die Swartmerrie
Teen die agtergrond van Oudtshoorn se verroeste treinspore en verlate perron, vertel Die Swartmerrie die aangrypende verhaal van Simon “Tjoekepaf” Baadjies.
2018 Fiëstas
Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Buite Land
Buite Land is die nuutste drama deur die multibekroonde teatermaker en skrywer Neil Coppen.
#NAF Animal Farm
Neil Coppen laat George Orwell se Animal Farm afspeel in Afrika … en hoe relevant lyk dit nie in die hedendaagse Suid-Afrika nie.
Hilton Kunstefees 2015
Die 23ste Hilton Kunstefees vind vanjaar weer plaas by die prentjiemooi Hilton College in Hilton, KwaZulu-Natal vanaf 18 tot 20 September.
#NAF2015 Three Blind Mice
Die boer is dood. Sy liggaam erg vermink in ’n grusame moord. En die drie muisie sit in die tjoekie daarvoor.
#innibos Die dag is bros
Dis laatmiddag. Elsa, voorheen ’n lektor in Afrikaanse letterkunde, berei ’n driegang maaltyd voor vir Brian se verjaarsdag.