Die boer is dood. Sy liggaam erg vermink in ’n grusame moord. En die drie muisie sit in die tjoekie daarvoor. Maar hoekom het die boer se vrou hulle sterte afgekap?
Pistorius, Dewani, ons drie muise! Dis geregtigheid op ’n eg Suid-Afrikaanse manier.
Gegewe dat hierdie dieselfde groep is wat verantwoordelik was vir The Three Little Pigs, sou dit waarskynlik die eerste kaartjies wees wat jy koop in Grahamstad.
Met: James Cairns, Albert Pretorius & Rob van Vuuren
Regisseur: Tara Notcutt
Teks: Tara Notcutt, James Cairns, Albert Pretorius & Rob van Vuuren
Stel, kostuums & beligting: Neil Coppen
Klank: Braam du Toit
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R 75 & R 65
Plek: Rhodes Box, Grahamstad
Datum: 6 – 8 Julie 2015
Three Blind Mice,
Roekeloos,
27 Mei 2015.