Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Sleutelwoord Argiewe:Antoinette Olivier
RSG “Dis Opera”: Gunsteling musiek uit die Opera
Hierdie program bestaan uit ’n koor-, solo- en ensemble-repertorium uit gewilde operas van onder andere Verdi, Mozart, Puccini, Mascagni.