#NAF Animal Farm

Neil Coppen laat George Orwell se Animal Farm afspeel in Afrika … en hoe relevant lyk dit nie in die hedendaagse Suid-Afrika nie.

Hierdie stuk is al elders op Roekeloos.co.za briljant genoem en het twee Naledi-toekennings ontvang.

Regie en ontwerp: Neil Coppen

Teks: George Orwell en Neil Coppen
Choreografie: Daniel Buckland
Beligting: Tina le Roux
Kostuums: Thando Lobese en Neil Coppen
Rekwisiete: Courtney Watts
Klank: Tristan Horton en Gil Hockman
Verhoogbestuurder: Sone Theron
Produksiebestuurder: Nobulali Dangazele
Produksie koördineerder: Tiffani Cornwall
Vervaardiger: Lali Dangazele en Lalu Mokuku

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: Rhodes-teater, Grahamstad
Datum: 7 – 9 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Animal Farm
Animal Farm
#NAF16 Animal Farm


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply