#NAF16 Dead Yellow Sands

As jy nog nie die Fleur du Cap-wenner Dead Yellow Sands gesien het nie dan bied die Nasionale Kunstefees vanjaar die ideale geleentheid.

Dit is minimalistiese teater op sy beste. Een akteur, ’n lig wat op hom skyn en die storie wat sy lewe is.

’n Uiters gewilde stuk!

Met: Graham Weir

Regie: Bo Petersen

Teks: Graham Weir
Beligting: Guy de Lancey, Nicholas Dallas en Darron Araujo
Verhoogbestuurder: Darron Araujo

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 2 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Dead Yellow Sands
Dead Yellow Sands
#NAF16 Dead Yellow Sands


4

Lewer kommentaar

Leave a Reply