Met haar splinternuwe enkelsnit “Bang Soos Ek” nooi Marlee van der Merwe luisteraars om deur die delikate spanning tussen liefde en vrees te beweeg – ’n eerlike, emosionele ballade wat wys dat dapperheid nie die afwesigheid van vrees is nie, maar ’n keuse wat ons ten spyte daarvan maak.
Sleutelwoord Argiewe:Marlee van der Merwe
Ander Mens
Ander Mens vertel, met oorgenoeg aksie en donker humor om kykers op die punte van hulle stoele te hou, die spanningsvolle verhaal van ’n doodgewone en baie vervelige boekhouer, Daniël Niemand, wie se lewe onherroeplik verander nadat ’n reeks misverstande sy bestaan heeltemal omvêrgooi.
Goeie jaar vir Naledi-toekennings
Volgens Dawn Lindberg, uitvoerende hoof van die Naledi-toekennings, was die afgelope jaar een van die hoogste standaard nog in die uitvoerende kunste.
