Kampsbaai beloof om weer van 26 tot 29 Augustus ’n Cannes in die kleine te wees met die vyfde kykNET Silwerskermfees waar daar flieks geëet, gepraat en geleef gaan word.
Sleutelwoord Argiewe:M-Net
kykNET & kie loods nuwe sepie
M-Net se Afrikaanse kanale sal Maandag, 16 November ‘n splinternuwe sepie begin uitsaai. Suidooster is die eerste sepie wat in die Wes-Kaap afspeel en sal op kykNET & Kie, kanaal 145, uitgesaai word.
SABC betaal vir werkers se DSTV
Die SABC het meer as R100 000 betaal vir sy werknemers se M-Net- en DStv-subskripsiefooie, het News24 Vrydag berig.