22 – 25 Augustus 2018
Kampsbaai
Sleutelwoord Argiewe:Silwerskermfees
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
2016 Silwerskermfees: Die kortfilms
Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus 2016 in Kampsbaai gehou gaan word (#silwerskermfees2016).
Silwerskerm kortfilm-inskrywings nou oop
Brand jy om ’n storie te vertel? Is daardie storie dalk ’n kortfilm? Is jy die toekomstige ikoon vir Suid-Afrikaanse fliekvlooie?
kykNET Silwerskermfees: ’n Geleentheid soos min!
Kampsbaai beloof om weer van 26 tot 29 Augustus ’n Cannes in die kleine te wees met die vyfde kykNET Silwerskermfees waar daar flieks geëet, gepraat en geleef gaan word.
Wenners van die kykNET Silwerskermfees
Die wenners van die kykNET Silwerskermfees is die naweek by ‘n glansgeleentheid in Kampsbaai bekendgemaak.
Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings
Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.
Silwerskermfees 2014 – nou met dokkies en WDC-inisiatief
Die vierde kykNET Silwerskermfees vind plaas vanaf 27 Augustus 2014 by die Bay Hotel in Kampsbaai.
Inskrywings oop vir 2014 Silwerskermfees
Is jy ‘n aspirante filmmaker of soek jy ‘n platform vir een van jou reeds bestaande kortfilms?