Die wenners van die kykNET Silwerskermfees is die naweek by ‘n glansgeleentheid in Kampsbaai bekendgemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Dwaine Faria-Carrao
Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings
Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.