Pad na jou hart is ’n Afrikaanse romantiese komedie oor ’n jong, aantreklike en selfvoldane sakeman wat vyf dae het om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit te kom.
Sleutelwoord Argiewe:Donnalee Roberts
Klein Karoo
Die romantiese komedie Klein Karoo is verfilm by die Swartberg, buite Oudtshoorn.
Stroomop nou op DVD
Stroomop is vanaf 22 Oktober 2018 beskikbaar op DSTV Box Office en die DVD sal ook by uitgesoekte winkels beskikbaar wees.
Stroomop nou in teaters
Die opwindende avontuurverhaal, Stroomop, open vandag landwyd.
#Aardklop Beurtkrag
Beurtkrag is ‘n verhoudingsdrama wat handel oor die kwesbaarheid tussen geliefdes.
Vir Altyd kaartjie verkope open vandag
Kaartjies vir nuwe Afrikaanse film Vir Altyd is vanaf 4 Februarie 2016 te koop!
Vir Altyd
Vir Altyd is ’n romantiese avontuurfilm wat deur dieselfde skrywers, vervaardigers en regisseur as Pad na jou Hart gemaak is.
Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings
Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.