Beurtkrag is ‘n verhoudingsdrama wat handel oor die kwesbaarheid tussen geliefdes.
‘n Kragonderbreking dwing die twee weg van tegnologie en nader aan mekaar. Die perfekte verhouding word onder ‘n vergrootglas geplaas
* Debuut *
Met: Ivan Botha en Donnalee Roberts
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 13 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: Gimmies, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 13:00 | 5 Okt 20:00 | 6 Okt 09:30 | 7 Okt 13:00 | 8 Okt 20:00
Aardklop 2016
Beurtkrag
#Aardklop Beurtkrag
Roekeloos
2