Mamre is ’n nuwe eenmanstuk uit die pen van Nico Scheepers en die teaterdebuut van die opkomende jong kunstenaar Whaden Johannes.
Dit is die verhaal van ’n dorpie en sy mense, een eie aan Afrikaans, en die lot van klein gemeenskappe wat in die stof van vooruitgang agtergelaat word.
* Debuut *
Met: Ivan Botha en Donnalee Roberts
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100
Plek: Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 11:30 | 5 Okt 12:30 | 6 Okt 09:00 | 7 Okt 16:30 | 8 Okt 12:30
Aardklop 2016
Mamre
#Aardklop Mamre
Roekeloos
2
