Stroomop is vanaf 22 Oktober 2018 beskikbaar op DSTV Box Office en die DVD sal ook by uitgesoekte winkels beskikbaar wees.
Sleutelwoord Argiewe:Ilse Klink
Ellen Pakkies se lokprent bekendgestel
Die amptelike lokprent van die fliek oor die lewe van Ellen Pakkies is pas bekendgestel.
Fiëstas 2017: En die wenners is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is gisteraand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
#suidoosterfees Kristalvlakte
Uit die flenters van die dwelmoorlog smous Priscilla vir haar en haar gesin ’n lewe aanmekaar.
#kknk2016 Heidi
’n Musikale weergawe van Heidi, die storie van die gelyknamige boek deur Johanna Spyri van die weeskind wat by haar Oupa in die Alpe gaan bly.
2011 Fleur du Cap-wenners
Beste Aktrise: Robyn Scott – London Road
2011 Fleur Du Cap-benoemings
Beste Aktrise: Antionette Kellermann – As Die Broek Pas Jennifer Steyn – Molly Bloom Liezl de Kock – Womb Tide Robyn Scott – London Road Beste Akteur: Chris van Niekerk – Dinsdae By Morrie Nat Ramabulana – The Girl in the Yellow Dress Thami Mbongo – Woyzeck Warrick Grier – Blackbird Beste Regisseur: Marthinus Basson …
