#kknk2016 Heidi

’n Musikale weergawe van Heidi, die storie van die gelyknamige boek deur Johanna Spyri van die weeskind wat by haar Oupa in die Alpe gaan bly.

Kom beleef haar avonture as sy saam met bokwagter Peter en Snoekies die bokkie oor berge huppel. Volg haar spoor na Frankfurt waar sy en vriendin Klara onder Juffrou Rottenmeier deurloop.

* DEBUUT *

MET Tobie Cronjé, Dawid Minnaar, Albert Maritz, Ilse Klink, Karli Heine, Lynelle Kenned, Jill Middelkop, Dean Balie en Marlo Minnaar

TEKS EN REGIE Francois Toerien

MUSIEKREGIE Dawid Boverhoff
LIRIEKE Francois Toerien en Esther von Waltsleben
MUSIEK Mynie Grové
BELIGTING-, STEL- EN KOSTUUMONTWERP Kosie Smit
MARIONETTE Hansie Visagie
ASSISTENT-VERVAARDIGER Kosie Smit

Genre: Musiekblyspel
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120 & R80
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 30 Maart 09h00

KKNK 2016

Heidi,
Roekeloos,
27 Maart 2016.

4.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply