Vince Calder, spesialis-tegnikus van die Twee Oseane-akwarium, ry elke oggend om 07:00 sy rondes by sy rob-vriende in die hawe om seker te maak dat die robbe nie oornag in plastieksakke, tou of vislyn verstrengel geraak het nie.