Bekende aktrise, skrywer en spreker, Susan Coetzer, kuier op Saterdagoggend 28 September weer by Die Boer in Durbanville – die keer met twee splinternuwe boeke onder haar vlerk.
Sleutelwoord Argiewe:Susan Coetzer
Selma en Louise
Selma Barnard se hele lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel.
2016 Silwerskermfees: Die kortfilms
Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus 2016 in Kampsbaai gehou gaan word (#silwerskermfees2016).
Partners
Partners is ’n emosionele komedie van ’n enkelma, Suzy, en haar seun, Frikkie, ’n rebelse tweedejaar student wat saam intrek na ’n egskeiding.
All-bran vir die siel
12 stappe vir ’n geestelike detoks.
Die liefde is ´n Mondvol
Susan Coetzer-Moolman is een van ons land se talentvolste maar onbenutte aktrises. As Daisy de Melcker, Suid-Afrika se gifmoordenares wie se verhoor op 17 Oktober 1932 begin het, het sy die volk aan die praat gehad met beheersde, berekende en intense toneelspel. Trouens, Susan en sterk karaktergedrewe rolle is sinoniem al kan sy hulle op …
Handel se Messias
Goeie Vrydag is vir baie mense die hoogtepunt op hulle geestelike kalender. Om dit te vier, pak Richard Cock en die Mosaïek-kunstespan Händel se bekende oratorium, Messiah, aan.