Goeie Vrydag is vir baie mense die hoogtepunt op hulle geestelike kalender. Om dit te vier, pak Richard Cock en die Mosaïek-kunstespan Händel se bekende oratorium, Messiah, aan.
Sleutelwoord Argiewe:André Howard
Carmina Burana
Carmina Burana, immer gewild en bekend, word vir die eerste keer deur die Musiekdepartement van die Universiteit van Pretoria uitgevoer.
