Hierdie is ’n heerlike saamgestelde koorkonsert waar verskeie skoolkore saam met Tuks Camerata optree. Die program is ’n uitvloeisel van weeklange koorslypskool waar bekende koorleiers soos Ferdinand Liebenberg, van onder andere Afrikaanse Hoër Seunskool en Michael Barret, koormeester en Direkteur van Kore aan die Universiteit van Pretoria, verskeie kore uit die land sowel as omliggende …
Sleutelwoord Argiewe:TUKS Camerata
#innibos Eggo’s uit die grotte
Neem die uiters talentvolle Joshua na die Reën, sit daarby die pragtige suiwer stem van Corlea Botha en meng dit met Tuks Camerata onder leiding van die flambojante Michael Barrett – en jy het ʼn produksie wat jou asem gaan wegslaan.
Carmina Burana
Carmina Burana, immer gewild en bekend, word vir die eerste keer deur die Musiekdepartement van die Universiteit van Pretoria uitgevoer.
