Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus 2016 in Kampsbaai gehou gaan word (#silwerskermfees2016).