Wat Jy Saai is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1979 vrygestel is.
Sleutelwoord Argiewe:Wilson Dunster
Elize Cawood 1952 – 2020
Die Suid-Afrikaanse aktrise Elize Cawood het Saterdag 17 Julie 2020 haar stryd teen longkanker verloor.
Narkose
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied.
Mike en Mavis
Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, ontvang eendag ’n uitnodiging in die pos vir die opening van ’n nuwe bioskoop wat spesialiseer in klassieke rolprente.
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
#kknk2016 ‘n Geworry
Net as mens dink jy is uiteindelik klaar: met skole-atletiek en matriekafskeid en studielenings en troues en sakgeld (veral sakgeld) en alles waarby jy uit eie wil of teësinnig ingesleep word …
#VSKunstefees Die wagkamer
Ná die sukses van die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer? is Bertie en Alfrieda Botha terug, in Die Wagkamer, geskryf deur Saartjie Botha.
Die hoe-nou-se-waar-nou-se-net-nou-se-nou-nou!
Alfrieda en Bertie Botha is terug!
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer?
Dis ’n doodgewone dag in Bertie en Alfrieda Botha se lewens. Hulle is twee ou-getroudes wat hulleself ongevraag in ’n krisis bevind.