Mooi by Die Boer

Nianell bring haar splinternuwe vertoning, Mooi, na die Kaap op Sondagmiddag die 13de Julie 2025 by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Deure maak om 11h30 oop en die vertoning begin 14h00. Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com Hierdie veelsydige musiekikoon het geen bekendstelling nodig nie. Met …

Kersfees Skouspel vanjaar in Kaapstad en Pretoria

Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.

Program vir 20ste KKNK

“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”

#Vryfees2013 Telbord

Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.

#Vryfees2013 na hartelus

As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.