Nianell by die Boer

Die veelsydige sangeres Nianell is by Die Boer restaurant teater in Durbanville op Saterdag 17 Oktober 2015.

Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 / 083 406 0111.

Nianell
Nianell

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar