Dit is amper tyd. Die 20ste Castle Lager Oos-Kaapse Biltongfees belowe om die winterkoue met vermaak en honderde stalletjies wat die monde sal laat water, te verdryf.
Sleutelwoord Argiewe:Nianell
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Na plekke waar engele sing
Nianell stap op ‘n verhoog met ongelooflike energie, en neem haar gehoor saam na plekke waarvan hulle voorheen net kon droom.
Nianell
Nianell, ‘n boorling van Namibië, se liedjie Who Painted the Moon? verskyn op die speellyste van volwasse kontemporêre radiostasies in die VSA en Kanada.
‘n Plek in Afrika
Die produksie, ‘n Plek in Afrika, is ‘n mylpaal in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse musiek en word opgedra aan Nelson Mandela.
