Francois le Roux, oftewel ‘die HA!Man’ kuier op Vrydag 20 Julie saam met sy lewensgesellin en verhoog-‘vennoot’, die Belgiese digter Joke Debaere, in Die Bôrdienghuis in Wellington.
Sleutelwoord Argiewe:Francois le Roux
Ha!Man en vriende uit Europa
Suid-Afrika ontvang deesdae ’n goeie dosis internasionale kunstenaars. Maar behalwe vir ’n strooisel onder ’n paar feeste, bly dit by die groot, bekende name.
‘n Plek in Afrika
Die produksie, ‘n Plek in Afrika, is ‘n mylpaal in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse musiek en word opgedra aan Nelson Mandela.