Klassieke musiekliefhebbers kan gereedmaak vir ’n propvol program van klassieke musiek by die 14de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Sleutelwoord Argiewe:Zanta Hofmeyr
Two violinists
Die befaamde violiste Zanta Hofmeyr en Miro Chakaryan voer ‘n opwindende program van virtuose vioolduo’s uit.
Wits Trio speel Schubert
In sy kort leeftyd van 31 jaar het Franz Schubert ’n magdom musiek gekomponeer.
Beethoven Tango
Beethoven Tango spreek tot die ondersoekende musikale palet en kombineer die verfynde kwaliteit van Hofmeyr se klassieke tegniek met die improvisasie toorkrag van kontemporêre klavier.
#NAF16 The Wits Trio Plays Brahms
Die Wits Trio maak hul debuut by die Nasionale Kunstefees met die musiek van Johannes Brahms.
#Aardklop Wits Trio – Beethoven en Mendelssohn
Die uitstaande Wits Trio bied ’n verruklike program aan met van die mees geliefde kamermusiekwerke van twee van die wêreld se allerbeste komponiste.
#Aardklop Franse vioolmusiek
Die Franse het deur die eeue op verskeie terreine die vioolwêreld verryk.
Klein Karoo Klassique ATKV Openingskonsert 2014
Die Klein Karoo Klassique 6 skop op ’n baie toeganklike noot af met ’n konsert propvol ligte klassieke musiek, musiek uit bekende musiekspele en Suid-Afrikaanse liedere.
Nederburg Konsertreeks beloof om weer te beïndruk
Die gewilde Nederburg Konsertreeks imponeer van Junie tot Desember vanjaar weer met konserte deur top internasionale kunstenaars en gevierde Suid-Afrikaanse musici.
Keurige klassieke musiekprogram met Spaanse flair
Die Absa KKNK het vanjaar weereens ‘n keurige klassieke musiekprogram.