#Aardklop Wits Trio – Beethoven en Mendelssohn

Die uitstaande Wits Trio bied ’n verruklike program aan met van die mees geliefde kamermusiekwerke van twee van die wêreld se allerbeste komponiste – Beethoven se Aartshertog-trio in B-mol-majeur, op. 97, en Felix Mendelssohn se Klaviertrio no. 1 in D-mineur, op. 49.

Met: Zanta Hofmeyr (viool), Malcolm Nay (klavier) en Maciej Lacny (tjello)

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 95 minute
Kaartjies: R120
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 6 Okt. – 17:00, 9 Okt. – 11:00

Aardklop 2015

Beethoven en Mendelssohn,
Roekeloos,
15 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar