Ed Kowalczyk, liedjieskrywer en voorsanger van Live, is in Suid-Afrika vir ’n akoestiese konsert wat hulde bring aan Live se baanbrekersalbum Throwing Copper (1994).
Datums:
23 September 2015
Big Top Arena, Carnival City
25 September
Grand Arena, GrandWest, Goodwood, Kaapstad

