Grootalbatros (of –malmok) / Wandering Albatross

Diomedea exulans

Die grootalbatros word nie gereeld aan die Suid-Afrikaanse kus opgemerk nie. Die pienk snawel met die geel punt is kenmerkend van die voël .

Jong voëls is bruin met ’n wit masker. Soos hul ouer word word die lyf al hoe witter. Buiten ’n smal, swart agterrand aan die vlerk is volwasse voëls hoofsaaklik wit.

(foto JJ Harrison)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Voëls – Roekeloos
Lewer kommentaar

Leave a Reply