#NAF16 Breath and Hamer

Vergeet alles wat jy weet van hoe ’n klavier of klarinet bespeel moet word. David Krakauer en Kathleen Tagg sorg vir nuwe avontuurlike verwerkings. Of jy kan net kom kyk hoek Tagg ’n klavier met stokke en strykers takel. Genre: Musiek Taal: English Ouderdomsbeperking: 12 – Tydsduur: 1 uur 15 minute Kaartjies: R70 Plek: Beethoven […]

Nederburg Konsertreeks beloof om weer te beïndruk

Die gewilde Nederburg Konsertreeks imponeer van Junie tot Desember vanjaar weer met konserte deur top internasionale kunstenaars en gevierde Suid-Afrikaanse musici.