Vergeet alles wat jy weet van hoe ’n klavier of klarinet bespeel moet word. David Krakauer en Kathleen Tagg sorg vir nuwe avontuurlike verwerkings. Of jy kan net kom kyk hoek Tagg ’n klavier met stokke en strykers takel. Genre: Musiek Taal: English Ouderdomsbeperking: 12 – Tydsduur: 1 uur 15 minute Kaartjies: R70 Plek: Beethoven …
Sleutelwoord Argiewe:Kathleen Tagg
#NAF16 African Piano
Kathleen Tagg se nuwe program gaan op toer deur die klanke van Afrika en in die proses kry sy elke moontlike klank uit die vleuelklavier.
#NAF2015 Kathleen Tagg and Andre Petersen Piano Duo
Hierdie oorspronklike produksie plaas twee gerekende plaaslike pianiste saam, een klassiek, een jazz.
Wêreldberoemde klarinetvirtuoos maak buiging by Nederburg
David Krakauer, die wêreldberoemde Amerikaanse klarinetvirtuoos maak eersdaags sy buiging op die Nederburg-verhoog.
Nederburg Konsertreeks beloof om weer te beïndruk
Die gewilde Nederburg Konsertreeks imponeer van Junie tot Desember vanjaar weer met konserte deur top internasionale kunstenaars en gevierde Suid-Afrikaanse musici.
#Suidoosterfees2014 Kaapstad Klassiek
’n Reis deur die geskiedenis van klassieke musiek in Kaapstad.
Zanne & Kathleen
Zanne Stapelberg en Kathleen Tagg se Spieël Speel sluit aan by die luisterryke musiek-en-liriekbeweging met aandag aan gehalte en vernuwende werk.
Spieël Speel
Hierdie is nuwe musiek – in Afrikaans – en gaan ‘n unieke musikale en kulturele niche vul; ‘n rare versnit van ontluikende Afrikaanse en Suid-Afrikaanse kultuur nooit van te vore gesien of gehoor nie.
Soul of Fire
Zanne Stapelberg en Kathleen Tagg stel hul gesamentlike CD bekend op 13 en 14 Desember by die Fugard Teater in Kaapstad.