#NAF2015 Kathleen Tagg and Andre Petersen Piano Duo

Hierdie oorspronklike produksie plaas twee gerekende plaaslike pianiste saam, een klassiek, een jazz.

Gooi musiek wat inheems is aan Suidelike Afrika in dié pot en skielik is enigiets moontlik.

Met: Kathleen Tagg & Andre Petersen

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R 65 & R 70
Plek: Beethoven-kamer, Grahamstad
Datum: 7 & 9 Julie 2015

Kathleen Tagg and Andre Petersen Piano Duo,
Roekeloos,
15 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply