Daar is die groot mynmaatskappye wat diamante ontgin, maar dan is daar die enkelinge wat die noodlot elke dag uitdaag op soek na daardie onwykende fortuin wat iewers in die rots wag. Coenie de Villiers stel ons op 7 Junie 2015 voor aan hierdie mense en hulle sonderlinge verhale.
‘n Ander Wêreld, kykNET, Sondae, 20h00
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
