Coenie de Villiers vat die langpad om meer te wete te kom van die uitsonderlike manne en vroue wat dag en nag agter die stuur van groot vragmotors hulle brood verdien.
Sleutelwoord Argiewe:‘n Ander Wêreld
kykNET hoogtepunte: Uit die aarde
Daar is die groot mynmaatskappye wat diamante ontgin, maar dan is daar die enkelinge wat die noodlot elke dag uitdaag op soek na daardie onwykende fortuin wat iewers in die rots wag.
