Coenie de Villiers vat die langpad om meer te wete te kom van die uitsonderlike manne en vroue wat dag en nag agter die stuur van groot vragmotors hulle brood verdien.
Hy ry vanaf die Kaap tot in Pretoria saam, en vind uit wat dit beteken om ‘n “agterryer” te wees, hoe vaak die manne word, watter gevare op die pad skuil, en watter die rol ‘n “lekker meisie” sou kon speel in die verhale en mitologie van die langpad. ‘n Ander Wêreld op 14 Junie.
‘n Ander Wêreld, kykNET, Sondae, 20h00
