Kathleen Tagg se nuwe program gaan op toer deur die klanke van Afrika en in die proses kry sy elke moontlike klank uit die vleuelklavier.
Die musiek is van Afrika se komponiste en haar eie komposisies word gespeel, insluitende Tagg se verwerkings van musiek van Steve Reich, Peter Klatzow en Dizu Plaatjies.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R70
Plek: Beethoven Room, Grahamstad
Datum: 6 & 8 Julie 2016
African Piano
#NAF16 African Piano
Roekeloos
2
