Orpheus in Woodstock

Die bekroonde choreograaf Veronica Paeper neem Jacques Offenbach se klassieke operette Orpheus in the Underworld en gooi dit sonder enige skuldgevoel in ’n 1920’s nagklub met genoeg skurke en chaos wat dit soos ’n Kaapse munisipale vergadering laat voel; en eenkant by die kroeg is die gode besig om op skuld te drink.

Carnegie-saal konsertmeester vir galakonsert

Die konsertmeester van die Afrika Verenigde Jeugorkes (AVJO), violis, Gilah Kellner is die gaskunstenaar by die galakonsert van die 2024 Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) op Saterdag 7 Desemberby die Endler-saal in Stellenbosch.

Nuwe Nobel-stuk debuteer by Kunstekaap-musiekkompetisie

Die boeiende koorwerk wat was spesiaal vir Kaapstad se Nobelvredesberaad geskryf is sal nou vir die eerste keer by die jaarlikse Kunstekaap Nasionale Jeugmusiekkompetisie opgevoer word.

Kunstekaap se jeugmusiekkompetisie kry meer pryse

Die prysgeld vir vanjaar se Kunstekaap Nasionale Jeugmusiekkompetisie het tot meer as R120 000 gestyg en sluit ‘n kontanttoekenning aan elk van die 18 gekeurde musici vanoor die hele land in.