Die 2024 Nasionale Jeugmusiekkompetisie huldig die stigter van die kompetisie, wyle Michael Maas wie op 14 Maart 2023 oorlede is. Die totale prysgeld is ook tot R180 000 verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Michael Maas
Nuwe tuiste vir Nasionale Jeugmusiekkompetisie
Die Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) gaan in 2024 onder die beskerming van die Departement van Musiek van Stellenbosch Universiteit (SU) hervat.
Gesiene dirigent vir die die NJMK se finaliste galakonsert
Suid-Afrika se vooraanstaande Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) het vanjaar ‘n nuwe aansporing vir jong klassieke instrumentaliste – ‘n kans om met ‘n internasionaal-gesiene dirigent op te tree.
Duisende op die spel in die Nasionale Jeugmusiekkompetisie
Met kontantpryse ter waarde van R155 000, gaan twintig opkomende klassieke instrumentaliste vanjaar sake uitspook in die 37ste Nasionala Jeugmusiekkompetisie.
Nuwe Kaapse musiekkollektief tree in met ‘n Suid-Afrikaanse première
‘n Splinternuwe Suid-Afrikaanse klassieke komposisie premières van 19 tot 23 Januarie 2022 in Kaapstad en die Boland by die vyf intreekonserte van die Kaapse Kamermusiekkollektief (KKMK).
Nog ‘n rekord spat met Nasionale Jeugmusiekkompetisie
Die 36ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) gaan voort om nuwe rekords op te stel.
Nasionale Jeugmusiekkompetisie pas aan, verpletter rekords
Die 36ste Nasionale Jeugmusiek-kompetisie (NJMK), een van Suid-Afrika se invloedryke musiekkompetisies se datums, is verskuif om nou van 6 to 11Desember 2021 by die Hugo Lambrechts-Ouditorium in Parow, Kaapstad plaas te vind.
Leidende musiekkompetisie hervat
Een van Suid-Afrika se invloedrykste musiekkompetisies, die jaarlikse Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) is gereed om in 2021 te hervat. Die kompetisie moes vanjaar weens die wêreldwye Covid-19 pendemie gekanselleer word. Die luisterryke kompetisie vir klassieke instrumentaliste tussen die ouderdom van 14 en 19 jaar skuif volgende jaar na ‘n vroeër tydgleuf. Die wedstryd met …
Invloedryke musiekkompetisie vir die eerste keer gekanselleer
Een van Suid-Afrika se invloedrykste musiekkompetisies, die jaarlikse Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) het slagoffer van die Cronavirus geword.
Fynproewers aangewys om musiekkompetisie te beoordeel
Die paneel van gesiene beoordelaars vir die 2019 Nasionale Jeugmusiekkompetisie is pas bekend gemaak.