‘n Vrystaatse violis speel die troefkaart by vanjaar se Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
Sleutelwoord Argiewe:Bernhard Gueller
Gesiene dirigent vir die die NJMK se finaliste galakonsert
Suid-Afrika se vooraanstaande Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) het vanjaar ‘n nuwe aansporing vir jong klassieke instrumentaliste – ‘n kans om met ‘n internasionaal-gesiene dirigent op te tree.
#NAF2015 Simfoniekonsert onder leiding van Bernhard Gueller en die solis Joanna Frankel
Die KwaZulu-Natal Filharmoniese Orkes, die dirigent Bernhard Gueller en die violis Joanna Frankel.