Hierdie gedenkkonsert ter ere van Hendrik Hofmeyr se 60ste lewensjaar gee ‘n klein blik op die vokale komposisies van dié musikale reus in ons midde.
Sleutelwoord Argiewe:Hendrik Hofmeyr
#suidoosterfees Krygslied
Biblioteek Musiek Produksies stel ‘n fassinerende program bekend wat die uitdrukking van droef, wanhoop en kwaad, wat ontstaan tussen bevolkingsgroepe gedurende konflik, bestudeer.
#Aardklop Tjello en orrel
Anzél Gerber, internasionaal gerekende tjellis, span kragte saam met die deurwinterde orrelis Zorada Temmingh.
Vrouestemme | Women’s Voices
Die aanbieder van die program is Kaapstadse komponis en pianis Hendrik Hofmeyr en die program sluit in die Kaapstadse première van sy werk ‘Die skaduwee van die son’.
#NAF2015 Simfoniekonsert onder leiding van Bernhard Gueller en die solis Joanna Frankel
Die KwaZulu-Natal Filharmoniese Orkes, die dirigent Bernhard Gueller en die violis Joanna Frankel.
#SOF Odeion Strykkwartet met Zanne Stapelberg
Dié 2014 Kanna-wenners bring hulde aan Suid-Afrikaanse Komponiste met die eerste uitvoering van Hendrik Hofmeyr se nuwe weergawe van Death of Cleopatra vir stem en strykkwartet.
Out of Africa
Twee werke deur eietydse komponiste “uit Afrika”, Peter Klatzow en Hendrik Hofmeyr word uitgevoer.