#SOF Odeion Strykkwartet met Zanne Stapelberg

Dié 2014 Kanna-wenners bring hulde aan Suid-Afrikaanse Komponiste met die eerste uitvoering van Hendrik Hofmeyr se nuwe weergawe van Death of Cleopatra vir stem en strykkwartet.

Die ander komponiste wat gehuldig word is Peter Louis van Dijk met Iinyembezi en Pieter de Villiers se Verlate Tuin. Die gevierde sopraan Zanne Stapelberg tree as vertolker van die liedere op.

Met: Odeion Strykkwartet (Samson Diamond, Sharon de Kock, Jeanne-Louise Moolman, Anmeri van der Westhuizen) en Zanne Stapelberg

Genre: Klassieke musiek
Kaartjies: R 100
Plek: Kunstekaap Arena, Kaapstad
Datum: 30 April & 3 Mei

Odeion Strykkwartet met Zanne Stapelberg,
Roekeloos,
15 April.

Suidoosterfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply