Percy Sledge 1941-2015

Percy Sledge is gister in die ouderdom van 74 jaar oorlede na ’n jaar lange stryd teen kanker.

Sledge is bekend vir die klassieke “When a Man Loves a Woman”. Hierdie liedjie was ook die eerste Nr. 1 treffer wat opgeneem is in die legendariese Muscle Shoals Ateljee in Alabama in die VSA. Verskeie bekende kunstenaars het later na dié afgeleë ateljee gereis vir opnames. Nog ’n bekende treffer van Sledge in die 60’s was “Warm and Tender Love”.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar